Dit is met groot waardering dat ons sien dat die kruise in Aurora in Durbanville en op Tygerberg weer verlig is. Dit bly ’n teken van hoop in die chaotiese wêreld. Dankie aan diegene wat dit moontlik ...
Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se loopbaan wat begin as mens op 6 skool toe gaan en ...
Ek sal die heel kosbaarste oomblik van ons laaste groet onthou. Annelie Botes se juffrou-stem wat my terugroep en dan, met haar vinger omhoog, bevestig: “Lynetta, ek is baie lief vir jou!” HG Vandag.
Serfontein beklemtoon dat sy haar seun se moordenaar vergewe. “God sal met hom afreken. Baie dankie aan almal wat ons familie gedurende die moeilike tyd ondersteun.” Luit.kol. Siphokazi Mawisa, ...